
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Beeldskone en vurige Miranda Almas de la Montara, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentiniƫ, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Sy vind egter tot haar konsternasie uit dat die Conde Alejandro Semillano de Oragon verloof gaan raak. Sy bloubloed Spaanse familie het vir hom 'n vrou uit een van die voorste Spaanse aristokratiese families gekies en hulle verlowing word met 'n groot party gevier. In diƩ tyd van politieke onrus bedreig die bandito Pablo Ramirez egter al die ryk estancias en mik om president Branco uit die kussings te lig. Wanneer Ramirez Miranda ontvoer met die doel om met haar te trou, spring Alejandro en sy gauchos in om die regeringstroepe te help. Sal Miranda dit regkry om Alejandro se liefde te wen? Of is sy vir hom slegs maar die dogter van sy buurman? Hertog van die Pampas speel af in negentiende eeuse Argentiniƫ.