Heiligmaking

ebook God se oproep tot 'n lewe van vervulling

By Johan Malan

cover image of Heiligmaking

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Ons is almal op 'n reis na die ewigheid. Die pad wat ons loop is besaai met versoekings. Om heilig te leef is 'n uitdaging. Dit kom nie maklik nie en dit gebeur nie vanself nie. Tog roep die Here alle gelowiges op tot heiligmaking. Hoe doen 'n mens dit? Deur die krag van die Heilige Gees is dit moontlik om gehoorsaam te wees aan hierdie opdrag en die wil van God te doen. Hierdie boek oor heiligmaking wys jou hoe. Dit bespreek al die verskillende aspekte van heiligheid sodat die gelowige toegerus kan word om dit uit te voer. Die Here wil jou heilig en toerus om 'n lewe van vervulling te lei.
Heiligmaking