Heeltyd by God

ebook

By Milanie Vosloo

cover image of Heeltyd by God

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom. Die sewe onderafdelings: God op my lessenaar; In my twyfel; Ek stres, Here; Reisgenoot; Verander my; Vir die mense wat ek liefhet; Vir altyd en altyd is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart. Die gebede is kort, intieme gesprekke met God wat die leser sal lei om weer stil te word en 'n ontmoeting met God in die alledaagse dinge van die lewe te ervaar. Die boek is pragtig verpak in hardeband. Om Heeltyd by God te wees spreek van 'n lieflike lewe wat vrug dra vir Hom.
Heeltyd by God