Goue gerf

ebook Verhaal 2 in omnibus 2

By Tryna du Toit

cover image of Goue gerf

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind met die vernedering saamleef dat sy 'n aangenome en dus heel moontlik 'n buitegtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Die man wat haar verower sal iemand moet wees na wie sy werklik kan opsien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet 'n warmbloedige man met so 'n ysprinses maak? Wanneer Elizabeth na haar werklike ouers begin soek raak sy met die Hugo's bevriend, min wetend waar sy uiteindelik haar antwoorde gaan vind.
Goue gerf