Geërfde liefde

ebook

By Lizet Engelbrecht

cover image of Geërfde liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing. Rooskleurig is dit beslis nie. Want haar mede-eienaar, Jan, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is 'n geharde boer met een doelwit voor oë: om so gou moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak. Maar Nikki is nie van plan om moed op te gee nie. Die dood, het sy besluit, sal genadiger wees as nóg 'n mislukking.
Geërfde liefde