Ettie Bierman Keur 8

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Ettie Bierman Keur 8

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"Bitter bloeisels: Rothea Beukes is gewikkel in 'n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter – die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in 'n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe . . . Daar kom 'n tyd: Wanneer haar man in 'n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar dié man glo sy is 'n blote fortuinsoeker. Kaptein Casanova: Kaptein De Villiers van Jakaranda-lugdiens het 'n oog vir 'n mooi nooi, tot die onsteltenis van sy verloofde, die hoofwaardin Janine; hy maak haar lewe vir haar regtig moeilik. Maar ál die passasiers op vlug 013 se lewens word onherroeplik verander wanneer dit blyk dat 'n teddiebeer op 'n ou oom se skoot meer as net 'n speelding is!"

Available to buy

Ettie Bierman Keur 8
New here? Learn how to read digital books for free