Engeltjie met vlerke

ebook

By Madeleine Malherbe

cover image of Engeltjie met vlerke

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Brenda sit ná haar man se skielike dood met ernstige finansiële probleme en kwelvrae oor haar ontslape man se etiek. Boonop verloor sy haar werk as verpleegster. Sy moet inspring om geld te verdien en verhuur die woonstel langs haar huis aan 'n sjarmante man, Ben, wat spoedig 'n groot rol in haar lewe begin speel. Hy sal haar 'n lewe van kalmte, vastigheid en sekerheid kan bied. Hy's suksesvol, en in terme van geld . . .Maar intussen word haar buurman, Tinus, 'n goeie vriend van die gesin. Hy's sexy, die kinders hou van hom, en watter vrou vind nie 'n vlieënier aantreklik nie?Brenda gaan as proeflopie saam met albei mans weg vir naweke, bloot as vriende. Haar en Tinus se tydjie in Durban word ontwrig deur 'n noodgeval wat Brenda se mediese vernuf tot die uiterste beproef.Terug by die huis moet sy moeilike besluite maak. Watter man het die sleutel tot haar hart?
Engeltjie met vlerke