Engel in die teater

ebook

By Naretha Franken

cover image of Engel in die teater

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Engela, teatersuster in murg en been, keer terug hospitaal toe nĂ¡ langverlof. Nie net lyk die gebou binne en buite nuut nie, maar dit spog ook met 'n hele paar vreemde gesigte, waaronder 'n nuwe dokter, Johan Kotze, en superintendent Gerhard de Beer. Engeltjie, soos die personeel haar noem, beland egter sommer met die intrapslag aan die superintendent se verkeerde kant, tot so 'n mate dat die verpleegsters dink hulle moet liewer ingryp. In dokter Johan Kotze ontdek Engela weer 'n opregte vriend, iemand met wie sy 'n lang pad sou kon loop . . . as haar hart en haar kop tog net wou saamstem. En as Gerhard net meer wou lag, 'n bietjie meer mens wou wees! Sal daar ooit 'n krakie in sy pantsermondering kom sodat Engela 'n kykie agter sy onstuimige bruin kykers kan kry? Wat is dit aan haar wat Gerhard so ongedurig maak?
Engel in die teater