Ena Murray Omnibus 32

ebook

By Ena Murray

cover image of Ena Murray Omnibus 32

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Ter wille van ons drome leer vier vroue mekaar in 'n ginekoloog se spreekkamer ken. Elkeen begeer met haar hele hart 'n eie kindjie . . . maar vrugbaarheidsbehandeling sal eenvoudig nie help nie. En dr. Van Warmelo stel ingrypende alternatiewe voor – aanneming, kunsmatige inseminasie, surrogaatmoederskap . . .En in Kinders van KIS word dié aangrypende tweeluik afgesluit. Dit is twintig jaar later, en dit is nóú dat daar geoordeel kan word of die ingrypende prosedures van destyds in dr. Van Wazrmelo se spreekkamer suksesvol was . . . al vier vroue se lewens het intussen radikaal verander, en nie almal se huwelike is meer ewe sterk nie.
Ena Murray Omnibus 32