
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In die lekkerleesverhaal Señor die seerower wen verpleegster Andrea Smit 'n allemintige bedrag in 'n blokraaiselwedstryd – haar lewe verander ingrypend, en op 'n tropiese eiland kruis haar pad met dié van 'n aantreklike Spanjaard.In die speelse verhaal Junior in saal 7 gee 'n wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het 'n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.In Kaalvoet Katryntjie verloor die hoofkarakter haar hart aan haar voog, Festus Dumas, wat vas oortuig is dat sy nog 'n giggelende tiener van om en by sestien is. En dan moet sy, gekwalifiseerde verpleegster van twintig, toekyk hoe die listige Shirley Rossouw vir Festus probeer verlei.