En die klippe sal uitroep

ebook

By Ena Murray

cover image of En die klippe sal uitroep

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig 'n gesogte vangs onder die skoner geslag. Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het 'n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na 'n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. "Daar is geen reënboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby – van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . ." refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart. Wat is jy werd as jy nie meer ideale en 'n gewete het nie? Hoe moet die wêreld 'n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .
En die klippe sal uitroep