
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná 'n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoenêr Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in Londen. Maar steeds bly sy soekend. Sy vergesel haar man op talle sakereise wêreldwyd en word ma. Tog voel sy leeg. Die spoggerige hotelle en stralerjakkerlewe laat haar koud. Haar soektog bring haar na Suid-Afrika en 'n ontmoeting met die indrukwekkende FW de Klerk, die man wat eiehandig Suid-Afrika transformeer. Maar hulle is albei getroud ...
Moeilike besluite en baie hartseer volg, maar vandag is Elita oplaas 'n vervulde vrou.