cover image of Donkerwoud

Donkerwoud

by Francois Bloemhof

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel 'n tweeling, maar dit beteken nie dat hulle dinge dieselfde ervaar nie – veral as hulle begin agterkom iets in die huis en die donker woud is nie pluis nie. Hoe nader hulle daaraan kom om die geheim te ontrafel, hoe gevaarliker word dit . . . totdat een van hulle se lewe op die spel is.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2012

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 157.8 KB
Donkerwoud
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free