Dokter in die huis

ebook

By Dr. Jan van Elfen

cover image of Dokter in die huis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dokter in die huis is jou A-Z-gids tot gesondheid. Hierdie nuwe uitgawe van die gewildste Afrikaanse gesondheidsensiklopedie is hersien en aangevul om feitlik die hele spektrum van die hedendaagse geneeskunde te dek. Dit is gegrond op die jongste mediese navorsing en spesifiek gerig op die behoeftes van die Suid-Afrikaanse gesin. Onontbeerlike feite word sistematies en lesersvriendelik aangebied sodat jy in 'n japtrap 'n ingeligte besluit oor jou en jou gesin se gesondheid kan neem. Die gids dek onder meer:
  • Riglyne vir optimale gesondheid 
  • Siektes – oorsake, simptome, diagnose en behandeling
  • Beserings, operasies en chirurgiese prosedures 
  • mediese toetse
  • Medisynegroepe – generiese middels en handelsname
  • Geïllustreerde noodhulpstappe
  • Dokter in die huis