
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Toe Midas Hammond, die geldkoning van die dobbelstad Babel, deur 'n hartaanval platgeslaan word, besef hy dat sy lewe bitter arm is aan liefde. So eensaam voel hy, dat hy 'n landwye soektog loods na die kinders uit sy jeughuwelik – kinders wat hy skaars kan onthou, maar wat hy nou met 'n allesverterende passie wíl vind, ongeag wie of wat hulle geword het in die twintig jaar sedert hy hulle laas gesien het. Hy vind hulle wel, maar wonder of dit nie tevergeefs is nie, want sy dogter Zia is sterwend en sy seun Sean, alias Vegter, is vasgevang in 'n skemerwêreld van bendes, gesellinklubs, foonsnolle en hawehoere – 'n wêreld waar slegs die straatwerkers dapper genoeg is om dit saans ná donker te waag . . .