cover image of Die Waterding

Die Waterding

Rillers

by François Bloemhof

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar dié sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana – en hulle moet baie vinnig antwoorde op 'n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou houthuis aan die voet van die krans weg? Wat het die vrou op die strand so bang gemaak? Wat is die geheimsinnige Bart se rol in die gebeure? En wat is die raaisel van die Ding?

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2012

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 462.7 KB
Die Waterding
Copy and paste the code into your website.