Die twee lewens van Dieter Ondracek

ebook

By André Krüger

cover image of Die twee lewens van Dieter Ondracek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op 'n nuwe begin: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde "vlamdiere" kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS-kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.
Die twee lewens van Dieter Ondracek