Die skat van Carlos da Costa

ebook

By Rudi Venter

cover image of Die skat van Carlos da Costa

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en 'n vreemde foto in die verkeerde posbus. Hy kom dan agter iemand agtervolg hom en wil hom op sy motorfiets omry. So begin sy en sy vriende, Barries en Ben, se speurtog wanneer hulle stadig maar seker leidrade kry, wat uiteindelik reguit lei na die ou huis van oorlede Carlos da Costa.
Die skat van Carlos da Costa