Die Serfontein-kinders #6

ebook Keurboslaan

By Theunis Krogh

cover image of Die Serfontein-kinders #6

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Doktor Roelof Serfontein, miljoenêr, wêreldbekende skrywer en hoof van Keurboslaan se beroemde seunskool, vind dit moeilik om die roman te voltooi waaraan hy reeds twee jaar lank skryf. Hierdie keer is dit sy eie vyf kinders wat hoofsaaklik daarvoor verantwoordelik is. Die 14jarige Josef is die oudste, die maklike seun, maar Richard is duidelik sy pa se kind: effens teruggetrokke en sensitief. Die 8jarige Berrie se spontaniteit maak hom almal se maat, Diaan is waarskynlik die 'normaalste' kind, en Laetitia is geestelik en akademies heelwat ouer as vier jaar. Ook Karl, die aangenome seun van dominee Goosen, sowel as Tessa, wat haar man dokter Eugene Krynauw om kinderagtige redes verlaat het, se teenwoordigheid op Keurboslaan stel doktor Serfontein se geduld deeglik op die proef.
Die Serfontein-kinders #6