Die rolbalspeler

ebook

By Zain Eckleton

cover image of Die rolbalspeler

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hans Meintjies woon saam met sy ma en broer in Bishop Lavis. Bedags vleg hy rottangmandjies by die Civilian Blind Society in Soutrivier, en saans droom hy van teruggaan skool toe, van iets máák van sy lewe. Een oggend op pad werk toe help 'n blondekop-vrou hom oor Voortrekkerweg, nog voor hy 'n woord kan uitkry. Dit neem nie lank voor hy en die blondekop vriende raak nie. Erika moedig hom aan om lid te word van die plaaslike rolbalklub vir blindes. En in 'n oogwink verander Hans se hele lewe . . . Die rolbalspeler vertel die ontroerende verhaal van 'n jong man wat vir die eerste keer in sy lewe sy voete vind. Twee persent sig is dalk 'n hindernis, maar niks skeel met sy verstand, of met sy hárt nie.
Die rolbalspeler