Die paradysman

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Die paradysman

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie. Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot 'n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook 'n taal wat 'n vrou nie altyd verstaan nie. . .

Available to buy

Die paradysman
New here? Learn how to read digital books for free