Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

ebook

By Marita van der Vyver

cover image of Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met 'n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én 'n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op "wittebrood" moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat 'n leesgids met
  • inligting oor die skrywer
  • 'n inleiding tot die roman
  • literêre begrippe
  • hoofstukopsommings en woordelyste
  • vrae en antwoorde
  • assesseringsriglyne
  • Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)