Die Laaste sewe dae

ebook

By Murray Janson

cover image of Die Laaste sewe dae

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die Bybel praat van eeue en jare en maande en weke en dae. Maar meestal van dae, omdat selfs die eeue tog ook maar dae is. Tog lees ons in die Bybel ook van weke wat stadig verbygegaan het omdat hulle so vol was, of wat eintlik nooit verbygegaan het nie. Een so 'n week was die laaste week van Jesus se lewe op aarde, toe Hy al die pyn en smart, al die hoon en haat van hierdie wêreld gely het. Tog was die laaste week uiteindelik vol blydskap: Die son het weer opgekom oor die nuwe môre van die opstanding. En uit die skeur in die aarde het die Lewensvors gestap, vol genade vir ál ons weke. Omdat Hy in daardie week vir alles gely het, kom Hy om ons uit te lei uit ons weke van smart na sy weke van genade, na sy ewige liefde. Nou kyk ons terug op daardie laaste week. Maak ons dié week weer dae. Want dit was oorspronklik dae, sewe dae van Sondag tot Saterdag, sewe dae van gebeurtenisse en smart. Die laaste sewe dae gee vir ons 'n blik op Jesus se voetspore dag ná dag deur die laaste week van sy lyding op aarde. Murray Janson vat die gegewens uit al vier die Evangelies chronologies saam om 'n aangrypende geheelbeeld te vorm van daardie dramatiese laaste sewe dae.
Die Laaste sewe dae