cover image of Die kroon van Keurboslaan #4

Die kroon van Keurboslaan #4

Keurboslaan

by Theunis Krogh

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
'n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, 'n pragtige weduwee wat op Keurboslaan 'n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het tot gevolg dat een van hulle met 'n ernstige breinbesering in die hospitaal beland en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur 'n groep booswigte van oorkant die Swazilandse grens oorrompel wanneer hulle twee leerders probeer red. Asof dit nie genoeg is nie, doen daar 'n vreeslike gerug die rondte: doktor Serfontein ly aan 'n ongeneeslike siekte en sal nie meer lank leef nie . . .

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2011
Series:
Keurboslaan

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 508.8 KB
Die kroon van Keurboslaan #4
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free