Die hart van 'n ma

ebook

By Abraham Phillips

cover image of Die hart van 'n ma

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In 'n arm gemeenskap waar tik toenemend verwoesting en hartseer veroorsaak, vra drie ma's al hoe meer wanhopig: wie is skuldig en wie staan dan vir geregtigheid? Maria verloor eers haar man en daarna haar seun. Ook haar suster, Stienie, en hul buurvrou Bettie moet magteloos toekyk hoe hierdie nuwe plaag hul lewens en huise indring, hulle vasketting aan hul uitsiglose omstandighede. Teenoor die sukkelende bestaan en swaarkry van diƩ drie gesinne word die luukse en gewetenlose bestaan gestel van die bendeleier Dolf Pistoors, die Groot Beer. Maar daar is wel een man wat hom beywer om die euwel te beveg en hom skaar aan die kant van die vroue, kaptein Wielieboy Mathabola. 'n Onthutsende roman oor die mens se uitgelewerdheid aan magte buite homself en sy stryd om geregtigheid. Wat in die media slegs koerantberigte is, kry onrusbarende gestalte in Phillips se outentieke uitbeelding.
Die hart van 'n ma