
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Phillip besef algaande dat mense hom met agtervolg. Tot sy buurman het 'n vendetta teen hom, en daar is 'n reuk in sy woonstel wat hom telkens oorweldig . . . 'n Teer, onsentimentele novelle op die geleidelike aftakeling van 'n man wat ly aan skisofrenie. Deur die bekroonde skrywer van Die ryk van die rawe.