We want your feedback!
Click here
cover image of Die dingesfabriek 2

Die dingesfabriek 2

Jannus en Kriek onder die see

by Elizabeth Wasserman Author · Astrid Castle Illustrator

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. 'n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en 'n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis 'n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2014

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 8.6 MB

Elizabeth Wasserman (Author)

Elizabeth Wasserman is 'n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Sy is die skrywer van die Speurhond Willem- en Anna Atoom-re...

More about Elizabeth Wasserman
Die dingesfabriek 2
Copy and paste the code into your website.