Die derde graf

ebook

By Calvyn van Niekerk

cover image of Die derde graf

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Gawie Calitz ontdek die afgeleë plaas waar 'n voorsaat in 1927 met 'n diamantfortuin verdwyn het – en dan verdwyn hý ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik 'n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg lê 'n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.
Die derde graf