
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd. Emmie is 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy 'n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe 'n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord. Tot 'n beskermengel op haar pad verskyn.