Die Begunstigde

ebook

By DJ Winterbach

cover image of Die Begunstigde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Lewensmoeë man wat na 'n geestelike ineenstorting nie sy verlede kan herroep nie, verlaat sy armsalige dakkamertjie die heel laaste keer. Só lank reeds het hy met kronkelpaaie na uitkoms gesoek, maar dié keer stap hy reguit en doelgerig., vas van plan om homself aan te meld by die nuwe eutanasie-kliniek. Hy stap verby die deur van sy buurvrou, die prostituut, en haar dogtertjie, klein Toufle, wat partykeer na sy plate kom luister het. Hy stap deur die onherbergsame stad; hy besoek vir oulaas die biblioteek. Sy dwaaltog lei uiteindelik na 'n vreemde bestemming, 'n geheime byeenkoms waar die gemaskerde feesgangers hulle bandeloos vergryp aan seks en drank, en na gebeure wat onbeplande en verreikende gevolge het. Winterbach se debuut is 'n verbluffende en aangrypende sielkundige riller. Selde word só oorspronklik in die diepgrond van die psige gedelf en die patos van menswees blootgelê.
Die Begunstigde