
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hierdie boeiende, interessante roman speel hoofsaaklik af teen die agtergrond van die ekonomiese omwentelinge ná 1994 en gaan oor twee vennote, John Heckrodt en Herklaas Pretorius – vanaf hul jare as boere en jagters in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika: die jagveld het net verskuif na die ekonomiese sfeer. Die sagmoedige reus Pretorius raak verteenwoordigend van die immer ongemaklike posisie van die post-kolonis in Afrika, gebrandmerk deur sy kleur en vasgevang in sy vreemdelingskap. Die liefde van 'n besondere vrou gee betekenis aan 'n lewe wat toenemend 'n stryd om oorlewing raak. Vanuit sy kennis van die ekonomiese sake skryf Haasbroek insiggewend en oortuigend oor die intriges van frontmaatskappye, bemagtigingsaksies, oornames en ander transaksies.