We want your feedback!
Click here
cover image of Danda op Oudeur

Danda op Oudeur

by Chris Barnard

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Toe Danda 'n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy hart aan die dinge waarvoor hy vroeër so baie omgegee het nie, en sy pa is stil en bedruk. Toe hy 'n afspraak met die onbekende nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en 'n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wêreld – Danda se eie pa. Is die wêreld regtig so 'n ingewikkelde plek soos wat sy pa sê, of maak mense dit ingewikkelder as wat dit is?

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2013

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 886.7 KB

Chris Barnard (Author)

Chris Barnard is een van die sestigerfigure in die Afrikaanse letterkunde. Hy wou reeds toe hy agtien jaar oud was skrywer word. Ná sy B.A.- graad word hy joernalis en werk later as uitgewer by Afrikaanse Pers Boekhandel. In 1978 trou hy met die r...

More about Chris Barnard
Danda op Oudeur
Copy and paste the code into your website.