Daar kom 'n tyd

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Daar kom 'n tyd

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Dit was 'n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by 'n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was 'n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot egter in en al haar pragtige drome spat aan skerwe. Ontredderd en alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer en die pragtige motel se ander eienaar. Hugo, 'n verbitterde en ontnugterde mens, glo sy is 'n fortuinsoeker en maak die lewe vir haar ondraaglik. Boonop begin sy Wynand beter ken deur sy vriende . . . en vriendinne. En tog: alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd. Ook 'n tyd om lief te hĂȘ . . .
Daar kom 'n tyd