
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus? Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid - of van toon? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby. "Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag."
- Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013) "Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier."
- McKaiser oor Zille ... maar hy sê ook: "Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie ná 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei."