Christine le Roux Omnibus 5

ebook 'n Wêreld sonder hom,'n Kwessie van tegniek, Bewys van liefde

By Christine le Roux

cover image of Christine le Roux Omnibus 5

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe 'n ander wending. 'n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op 'n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van 'n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol. Bewys van liefde: 'n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en 'n kluisenaar raak na 'n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met 'n goeie dosis eerlikheid.

Available to buy

Christine le Roux Omnibus 5
New here? Learn how to read digital books for free