We want your feedback!
Click here
cover image of Brigadier en die raaiselponie

Brigadier en die raaiselponie

by Marga Jonker

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Zahn se ouers is geskei toe sy en haar suster nog klein was, en haar pa het onlangs weer by hulle doen en late betrokke geraak. Hulle gaan vir die skoolvakansie kuier op 'n vakansieplaas in die Harkerville-woud, naby Plettenbergbaai, sodat hulle haar pa en sy nuwe vriendin, 'n juweliersware-ontwerper, beter kan leer ken. Die huis is spesiaal so gekies dat Zahn se perd, Brigadier, kon saamkom: Daar is stalle en ander perde en roetes vir uitritte in die bos in die omgewing. Sommer gou ontmoet Zahn twee plaaslike seuns wat haar saamnooi op 'n uitrit. Maar die oggend van die uitrit is dit mistig en re├źnerig, en Brigadier, wat die ooptes van Melkbosstrand gewoond is, is onrustig. Verder spook Sibella, die holistiese geneser wat in 'n kothuis op die plaas bly, se sydelingse opmerking oor naglopers ook nog by Zahn. Dit word 'n vakansie waarin geheime uitkom, raaisels opgelos word en 'n uitgebreide laslapgesin mekaar weer probeer vind.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2014

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 1.6 MB

Marga Jonker (Author)

Marga Jonker kom oorspronklik van Stompneusbaai aan die Weskus. Sy matrikuleer op Vredenburg en daarna kwalifiseer sy haar as onderwyseres. Rondom 2000 verskyn haar verhaal Die onskadelike reënspinnekop in die tydskrif Baba & Kleuter. In 2009 word...

More about Marga Jonker
Brigadier en die raaiselponie
Copy and paste the code into your website.