Bobbie

ebook

By Elizabeth Pienaar

cover image of Bobbie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Toe sy geliefde Natasha in 'n aanval omkom, is Bobbie se lewe aan skerwe . Hy word verwaarloos en agtergelaat – totdat hy uiteindelik by 'n diereskuiling beland. Toe Jessie haar Alsatian, Dash, aan leukemie verloor, is sy ontroosbaar. Maar in 'n ander wêreld is Natasha en Dash nie van plan om op te gee nie . . . al wat hulle nodig het, is een gewillige hart, slegs een goeie daad om Bobbie en Jessie na mekaar toe te trek. In hierdie aangrypende verhaal, wat op ware feite gegrond is, leer Bobbie en Jessie dat solank daar hoop is, is enigiets moontlik.
Bobbie