Bitter heuning

ebook

By Hermione Suttner

cover image of Bitter heuning

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
"Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see." So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van 'n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is 'n onverbiddelike man, en dikwels onredelik. 'n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.
Bitter heuning