As die stroom jou vat

ebook

By Jeanne Els

cover image of As die stroom jou vat

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
"Dit is kritiek belangrik om nóú reeds, wanneer 'n mens normaal redeneer, met jou familie en vriende ooreen te kom: Help hou my geharnas teen die afgrond. Hou my dop. Wanneer ek weer in 'n depressie verval help maak seker dat ek betyds professionele hulp kry en daarmee volhou..."Ná haar pa se selfmoord beloof Jeanne Els haarself dat sy nóóit so iets sal doen nie. Jare later word sy self deur die stroom meegesleur. Sy sluk 'n oordosis voorgeskrewe pille terwyl die res van haar gesin elders in die huis rugby op televisie kyk en die grassnyers buite zoem...In As die stroom jou vat beskryf Jeanne hoe sy, danksy genade, volgehoue terapie en medikasie, haar lewe kon hervat.Sy ondersoek die raaisel van selfmoord en gesels openhartig met ander bekendes wat probeer selfmoord pleeg het en met gesinslede en vriende wat die selfmoord van 'n geliefde beleef het.Een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde psigiaters deel sy kundigheid en daar is uittreksels uit selfmoordbriewe.
As die stroom jou vat