
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur 'n digter wie se stem veels te lank stil was.by 'n weerbegintoe, destyds, was mens dapperdwaas en dom,het liefde orals in kosmosplate uitgeblom.nou trap jy dubbeltjie versigtig, aalwynkrap en die bitter van pyn laat jou stom.Ā gedagte'n teks bring altyd iets in berekening.die lewe, eweneens in sy verrekeningvan soveel sonne, soveel mane, soveel,rym dit op dat, spel uit in sy betekening.