cover image of Anton Rupert

Anton Rupert

'n lewensverhaal

by Ebbe Dommisse Author · Willie Esterhuyse Author

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het. 'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2013

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 5.9 MB

Ebbe Dommisse (Author)

Ebbe Dommisse is op 14 Julie 1940 op Riversdal gebore. Hy behaal 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en ook 'n MA-graad in joernalistiek aan die Columbia Universiteit in New York. Hy begin in 1961 sy loopbaan as joernalis by Die Burg...

More about Ebbe Dommisse

Willie Esterhuyse (Author)

Prof. Willie Esterhuyse is 'n toonaangewende spreker, akademikus en gewese raadgewer vir Thabo Mbeki. Hy woon op Stellenbosch, maar reis wyd en tree gereeld internasionaal op. Uit sy pen kom die topverkopers Afskeid aan Apartheid en God en die God...

More about Willie Esterhuyse
Anton Rupert
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free