
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Masker van die verlede raak Angélique de Busset in die Kaap onder dwang verloof aan die markies van Touraine. Swaardgevegte, liefdesdriehoeke en vele intriges lê in haar toekoms, en eindelik sal Angélique moet besluit of sy gaan trou met die selfversekerde markies en of sy haar eie kop gaan volg. In Kring van wraak spoel 'n bittere vyandskap tussen drie Franse gesinne oor na die Kaap van Goeie Hoop wanneer hulle daarheen verhuis. Die pragtige Constance Tourain wil hê dat haar ouers die strydbyl moet begrawe, veral wanneer sy liefde vind, maar ou vetes kom nie maklik tot rus nie. En in Swerwers op die goudpad is Amy altyd aan die vlug, wég van die bedrogspul waardeur sy van haar erfplaas beroof is. Nou droom sy van Pelgrimsrus se spoelgoud . . . én van liefde.