Annelize Morgan Omnibus 2

ebook

By Annelize Morgan

cover image of Annelize Morgan Omnibus 2

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Pad na die skavot is 'n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celèste du Toit is Armand de Bordeaux meer as 'n werkgewer – hy is haar droomheld. Sy weet egter dat haar drome oor hom drome sal bly, want hy is 'n graaf, 'n skatryk edelman, en sy 'n gewone bediende. Maar dan bevind sy haar in 'n avontuur wat haar hele lewe omverwerp.In Erfenis van liefde is Camille Rambart 'n pragtige negentienjarige meisie wat in 'n krot grootword nadat goewerneur Willem Adriaan van der Stel haar pa sy inkomste uit ruilhandel ontneem het. Op 'n dag daag 'n aantreklike, ryk jong man op met 'n aanbod wat Camille voor 'n pynlike keuse stel: As sy dit aanvaar, is daar uitkoms vir haar familie, maar dit sal 'n opoffering verg wat haar lewe kan verwoes.Die vergete era van die gouddelwers – 'n goue era vol verdriet en ekstase – word in Goud in die skemer weer lewendig gemaak. Mitzi Brandt is 'n tenger meisie, maar taai – haar toekoms moet gebou word op 'n kis goud wat sy met haar eie hande help delf het. Dié goud raak die spil waarom al haar geliefdes se lewens draai.
Annelize Morgan Omnibus 2