Allegra op Maasdorp

ebook Maasdorp

By Stella Blakemore

cover image of Allegra op Maasdorp

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Allegra op Maasdorp is een van die gewildste boeke in die Maasdorp-reeks. Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, 'n weeskind wat danksy Kobie se pa na Maasdorp kom. Op Maasdorp lyk dit asof Allegra regtig 'n aanleg vir moeilikheid het. Miskien is dit omdat sy so impulsief is, maar veral omdat haar gewese boesemvriendin, Marguerite Beyers, ook nou op Maasdorp is – en die twee kom net nie meer goed oor die weg nie. Om dinge erger te maak, word Allegra gou vriende met Breggie en Heloise – Maasdorp se stoutste leerders. Gelukkig vir Allegra is Kobie daar ... Kobie wat altyd 'n plan kan maak, Kobie wat tog maar op die ou end almal se liefling is.
Allegra op Maasdorp