Al is die maan 'n misverstand

ebook

By Danie Marais

cover image of Al is die maan 'n misverstand

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van 'n huwelik in Duitsland – sy "break-up album" – is Al is die maan 'n misverstand 'n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in 'n nuwe verhouding. Tog is Marais se poësie allermins geluksalig – verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderlê. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse poësie kenmerk. Soos die poësie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos 'n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee vir almal van ons se verlangens en verlorenthede. Die subtiele krag van Marais se poësie lê in die wyse waarop dit as't ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.
Al is die maan 'n misverstand