
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Agter die skerms Omnibus 1 vertel die eerste twee verhale in die reeks wat handel oor twee onafhanklike rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, wat die sendingveld in Indonesiƫ agterlaat vir die sendingveld van Hollywood. Die eerste verhaal gaan oor drie kort jare, twee beste vriende en een ongelooflike droom. Die tweede verhaal gaan oor 'n onweerstaanbare versoeking, 'n vaste voorneme en 'n onsterflike droom