Agter die skerms Omnibus 2

ebook

By Karen Kingsbury

cover image of Agter die skerms Omnibus 2

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Vir die onafhanklike filmvervaardigers Chase Ryan en Keith Ellison werk alles presies uit soos waarvoor hulle gebid het. Uiteindelik stap hulle oor die rooi tapyt na die première van The Last Letter. Albei besef hoe hoër God hulle laat vlieg, hoe moeiliker is dit om aan verwagtings te voldoen. Hoe gaan hulle hierop verbeter? Dit is egter asof Chase nie hierdie oomblik ten volle kan geniet nie. Meer as enigiets wens hy dat hy eerder by die huis was. 'n Groot stap lê vir hom voor: om vir Keith te sê hy beweeg in 'n ander rigting. In die tussentyd sukkel Keith steeds om te glo dat sy kosbare Andi vier maande swanger is. Andi is 'n ander mens as laas jaar, nadat God ingegryp het en gekeer het dat Andi vir 'n aborsie gaan. Sy is nader aan haar ouers en aan God. Andi is seker dat sy haar baba wil laat aanneem. Maar sal sy in die tweede helfte van haar swangerskap, wanneer sy die onmiskenbare band begin voel, hom kan laat gaan? Bailey Flanigan se drome word waar wanneer sy gekies word om die hoofrol teenoor die hartebreker Brandon Paul in die film Unlocked te speel. Maar Brandon Paul se naam duik die afgelope ruk al hoe meer in die skindertydskrifte op. Sal Bailey vir Brandon na Christus kan lei of gaan hy die film groot skade berokken? Hierdie omnibus bestaan uit Agter die skerms-reeks Take Three and Take Four .
Agter die skerms Omnibus 2