![cover image of [vii]](https://img1.od-cdn.com/ImageType-400/5465-1/07E/9D4/09/{07E9D409-641B-4EB8-8756-D42B3B660296}Img400.jpg)
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, 'n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is 'n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, 'n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Die verse verbeeld konkreet dat die poësie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.