'n Sluier vir Shahira

ebook

By Annelize Morgan

cover image of 'n Sluier vir Shahira

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in 'n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le Riche moet trou. Maar op pad word hulle skip deur seerowers oorval en word sy saam met 'n paar ander meisies weggevoer na Arabië waar hulle as slavinne verkoop word aan sjeik Salem Khidr. Wanneer sy aartsvyand, sjeik Xavier Jahrad, haar voor sy neus wegraap, vergeet Isabelle van Frankryk en die Kaap de Goede Hoop. Sy verander in Shahira, 'n blouoog meisie wat die verbeelding van die Bedoeïene aangryp, iemand wat ook aan die woestyn behoort en wat weet dat sy iewers tussen hierdie harde mense 'n plek het. Net jammer dat die oorlogswolke saampak – ook op die liefdesfront, want die beeldskone Beryl word so te sê aan Xavier beloof en dit kan die skaal enige kant toe laat kantel.
'n Sluier vir Shahira