
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In 'n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met 'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer 'n man te vertrou nie. 'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na 'n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë.